cookie

We use cookies to improve your browsing experience. By clicking «Accept all», you agree to the use of cookies.

avatar

BV Noord-Wes

Show more
The country is not specifiedThe language is not specifiedThe category is not specified
Advertising posts
885
Subscribers
No data24 hours
No data7 days
No data30 days

Data loading in progress...

Subscriber growth rate

Data loading in progress...

Repost from BV Noord-Kaap
https://fb.watch/n51Lu2GX8b/?mibextid=RUbZ1f Verrigtinge begin Saterdagoggend (16 September 2023) om 07:30 en behoort te duur tot ongeveer 12:00. Die kruisplanting sal regstreeks uitgesaai / gestroom word by die Witkruismonument. 07:30 - Vergader by Caltex vir die optog 08:00 - Stoet vertrek na Witkruismonument Aankoms - Bittereinder Perdekommando, Opening, Vlagvoorstelling - Spreker - Huldeblyk aan Lita Fourie - Oorhandiging van kruise - Kanonvuur - Last Post Eerbetoon - Planting van Kruise #Boermedia #Witkruismonument #StopPlaasmoorde
Show all...
Log in to Facebook

Log in to Facebook to start sharing and connecting with your friends, family and people you know.

1
Repost from BV Wes-Rand
https://fb.watch/n3YPFnHbEP/?mibextid=RUbZ1f Daar is 'n nuwe generasie wat opstaan. Ons soek leiers met ruggraat en beginsels. Manne wat hulleself, as knegte en nie heersers van die Volk sien nie. Ons benodig manne wat nie toegee of onderhandel op gelofte grond nie- ons mag nooit nie! Die louwarm persoon sal uitgespoeg word, maar as jy die regte ding doen sal die koring van die kaf geskei word en sal ons sien wie Boere is en wie links is. Ons sal nie meer toelaat dat hulle agter toe deure ons toekoms, vryheid en erfenis so goedkoop verkoop nie. Ons sal hulle elke keer teenstaan as hulle optree teen ONS Volk. -Francois van der Merwe
Show all...
Log in to Facebook

Log in to Facebook to start sharing and connecting with your friends, family and people you know.

👍 1
Repost from BV KwaZulu-Natal
Gaan kyk gerus die video oor die Veiligheids-en versetvergadering wat op 8/9 September plaasvind
Show all...
Show all...
Log in to Facebook

Log in to Facebook to start sharing and connecting with your friends, family and people you know.

Repost from BV Oos-Kaap
Photo unavailable
Ons gaan volgende naweek op die 18 tot 19de Augustus die Witkruis Monument skoon maak en reg kry vir die jaarlikse kruis planting wat op 15 September plaasvind. Ons vra elkeen wat kan, om te kom help met die skoon maak en reg maak van die monument. Indien jy belangstel kontak my by 071 753 7683 Ek sal daar wees vanaf die Vrydag oggend tot die Saterdag aand, maar julle kan enige tyd inval en uitval soos dit julle pas. Kom ons neem verantwoordelikheid van ons eie monument en ons maak dit self skoon. Dit is die minste wat ons kan doen om eer te betoon. Ligging: https://maps.app.goo.gl/2stouKHHK4Y9JryT7 Indien jy die Witkruis monument wil ondersteun dan kan jy bydra tot die Witkruis Monument rekening: Witkruis Monument Bank: FNB Rek nr 63064109599 Tak kode 260226 Tak Platinum Park Polokwane God wees met u elkeen. Bittereinders Groete -Francois van der Merwe
Show all...
Repost from BV Noord-Kaap
Show all...
Repost from BV Oos-Kaap
https://fb.watch/l-J4AGnWNy/?mibextid=9R9pXO Die Bittereinders is gevra om betrokke te raak by ʼn Hofsaak teen Malema. Ons almal onthou vir Dante van Wyk van Brackenfell. Vir die laaste 4 jaar is hy al besig met sake teen hom, maar uiteindelik het hy nou die geleentheid om die wiel te draai teen Malema. Tydens Malema se besoek na die Kaap laasjaar het hy ʼn klomp uitsprake gemaak en een van hulle was teen Dante. Hierdie uitsprake het net nog meer druk op Dante en sy gesin geplaas en hy het besluit om terug te baklei en ʼn saak oop te maak teen Malema. Toe ons genader is om bystand te lewer was dit vir ons ʼn maklike “JA!”. Ons is gevra om ʼn fondsinsameling te begin om ʼn taalkundige se onkostes wat verblyf, vervoer, ʼn vliegtuigkaartjie , sekuriteit en kos vir die 2 weke insluit te betaal. Nou, ons is nie ʼn organisasie wat sommer die hof roete stap, maar ons glo dit is belangrik om ʼn man soos Dante by te staan en hom en sy regspan in elke manier te versterk in hulle stryd. Ons as die Bittereinders begin dus die Dante van Wyk fonds, en ons vra elkeen van julle om asseblief by te dra. Die Bittereinders is ʼn geregistreerde NPO en ons kan dus Artikel 18A sertifikate (belasting voordeel) aan elkeen uitreik wat ʼn donasie maak. Ons sal Donderdag ʼn video vrystel wat die saak en die gepaardgaande fondsinsameling volledig verduidelik. Bank besonderhede: Verwysing: Dante van Wyk Bank: FNB Rekening Houer: Bittereinders Jeugbeweging Rekening Nommer: 62761886294 Rekening tipe: Besigheids Rekening Takkode: 251145 Tak: Eldoraigne Bittereinders Groete -Francois van der Merwe
Show all...
Repost from BV Vrystaat
Die Bittereinders wapen opleiding in Bloemfontein gaan voort op die 29ste Julie en die 5de Augustus. Indien jy die opleiding wil bywoon kontak my gerus by 071 753 7683. Die 29ste sal ons grondbeginsels dek, en op die 5de sal ons gevorderde opleiding doen. Ek deel later meer informasie oor wat ons op die dae gaan doen. Al wat jy vir nou moet weet is dat die baanfooi en opleiding gratis is, of jy ʼn Bittereinder is of nie. Daar sal ook met die grondbeginsel opleiding wapens beskikbaar wees vir die wat nie het nie. Bittereinders Groete -Francois van der Merwe
Show all...
Choose a Different Plan

Your current plan allows analytics for only 5 channels. To get more, please choose a different plan.