cookie

We use cookies to improve your browsing experience. By clicking «Accept all», you agree to the use of cookies.

avatar

@dotyellow backup

Prepper, Health Tips & shared content. 👽 & other 🦠 stuff & 🎵🎶🎵 lots of it! Not a news channel. Ordinary citizen shared content. Backup channel of @dotyellow

Show more
Advertising posts
413
Subscribers
+1724 hours
+377 days
+4230 days

Data loading in progress...

Subscriber growth rate

Data loading in progress...

Photo unavailableShow in Telegram
Vodafone en GATES aka Microsoft en AI Wat 'n verskriklike bose kombinasie. Jou selfoon gesels met die AI en vertel waar en wie jy is 100% van die tyd. Tata vryheid van beweging. Al die besighede sal dus die inligting op die Cloud stoor. Aka Microsoft databank. Gaan lees maar meer op. https://www.vodafone.com/news/corporate-and-financial/vodafone-microsoft-sign-10-year-strategic-partnership-generative-ai-digital-services-cloud
Show all...
👎 1
Oom Gert van Kraayenburg vra my oor die WeetBix graphene inhoud en wat gaan die volk daaromtrent kan doen? Dit is die antwoord : Dit moet gebeur. Dit is die groot verdrukking. Vader laat dit toe. Deel van Sy Plan, nes Judas Iskariot deel van Sy planne was. Mense moet net seker maak hulle oliekanne is vol vir wanneer Hy sy bruid kom haal. Dit is ook die rede hoekom ons bly waarsku. Tyd loop uit. Maak reg met almal sover moontlik. Jy wil nie een van die meisies wees met 'n leë kannetjie olie nie.
Show all...
👍 2 1
01:37
Video unavailableShow in Telegram
Dit wat kom... en as jy op die "Blacklist" lys is... sal jy nie toegang kry na bv Pep Stores of ander winkels wat Hikvision Facial recognition kameras geïnstalleer het nie. Dit neem halwe sekonde om jou te identifiseer en ookof jy sg "skoon" of "Blacklisted" is. Dit is hier ouens. Maak maar gereed vir die goed. Dit gaan nie vervelig wees nie. Dit is verseker.
Show all...
27.17 MB
👍 1 1
Photo unavailableShow in Telegram
FACE RECOGNITION PAYMENT CAMERA SYSTEMS IN SOUTH AFRICA... Already pre-installed. Just ready for the moment to be switched on PEP STORES are so ready for the New World Order moves. Unbelievable. Guys... it is so exciting. The time is here. The sooner it starts... the sooner its over. Did anyone of you knew about this ?👇
Show all...
👍 1🤝 1
Repost from Yellow 🟡
02:00
Video unavailableShow in Telegram
Manjifieke diere... in die Bybel vertel die Woord ons dat dit die koning van die diereryk is. Het jy geweet die temperatuur van die water bepaal of die krokodileiers manlik of vroilik gaan wees. Ek deel hierdie stukkies inligting omdat dit my interesseer en die natuur wonderlik is. 🌕 https://t.me/dotyellow/10174
Show all...
32.05 MB
Repost from Yellow 🟡
14:47
Video unavailableShow in Telegram
Scary .... On artificial intelligence. Het julle geweet dat AI nou hulle eie videos kan bou uit niks en niemand nie en sit kom as eg voor. Het enigiemand enige idee hoe hulle die wêreld kan beïnvloed met dit? 🌕 https://t.me/dotyellow/10173
Show all...
109.60 MB
01:25
Video unavailableShow in Telegram
Resep van Dr Hazel Parcell om RADIO AKTIEWE BESTRALING uit die liggaam te verwerk. Haar lewenswerk is fassinerend. 1 liter (4 koppies) gedistilleerde water 1 Teelepel Seesout 1 Eetlepel Koeksoda Verdeel dan in 4 dele (1 koppie ea) en drink elke twee uur tot dit alles opgedrink is om bestraling uit die liggaam te verwyder. Ps. Ek deel dit. Kan dit nie bevestig nie.
Show all...
IMG_6616.MP425.75 MB
👍 1
Repost from Yellow 🟡
Photo unavailableShow in Telegram
As jy vermoed jy sit met hierdie gemors binne in jou liggaam en wil dit uitkry... grafien oksied... Volg die koppel en kry daar inligting. 👇 https://expose-news.com/2022/07/15/how-to-remove-graphene-oxide-the-dangerous-undisclosed-ingredient-in-covid-vaccines-from-the-body/ 🌕 https://t.me/dotyellow/10171
Show all...
🔥 1
Die Waarheid SAL JOU VRY maak! Aan al my familie en vriende, "Dit is makliker om mense te flous as wat dit is om hulle te oortuig dat hulle geflous is." Mark Twain (Dr. Robert Young) "Grafeenoksied kan optree as 'n tweerigting-omskakelaar van kwantum-perkolasie-energie op 'n atoom-tot-atoom-basis. Slegs sekere massastrukture kan 'n goeie werk doen om energie op 'n atoom-tot-atoom-basis te perkoleer. Atoom tot atoom beteken neuron tot neuron, of grafeen na grafeen, soos in grafeen-sein-versamelkoepels in 'n metro-gebied, seltorings self wat honderde triljoene grafeenselle bevat, elk met die potensiaal om 'n VAXXed persoon of verminderde grafeen geïnfekteerde persoon via Bluetooth te verbind, enige plek en enige plek op aarde of in spasie." Verstaan julle wat al die ☝️ groot woorde beteken? As jy die grafeen oksied in jou liggaam het, is jy opspoorbaar dmv Bluetooth en sateliet enige plek op aarde. Dit is algehele beheer vd nuwe wêreld beplande regering. Gaan lees en kyk die fotos vd dokter. Raak ingelig. https://www.drrobertyoung.com/post/the-truth-shall-set-you-free
Show all...
The Truth Shall Set YOU FREE! Revised & Updated!

To All My Family and Friends,"It is easier to fool people than it is to convince them they've been fooled." Mark Twainwww.drrobertyoung.com/blog You should know that reduced graphene oxide is different from almost every other material now known, and this difference is why eugenicists, technocrats and corrupt governments want it in everything; water, air, drugs, vaxxines, etc. Scanning & Transmission Electron Microscopy Reveals Graphene & Parasites in CoV-19 Vaccines

https://www.drrobertyoung.com

02:51
Video unavailableShow in Telegram
Hierdie kan die WEET-BIX verkope sleg benadeel. Is dit nou die "Iron" wat ingevoeg word om die mense te flous. Van wanneer af is stukkies yster goed om te absorbeer in voedsel. Dan kan enige mens mos gaan skaaf aan 'n lekker stuk yster en aan die skaafsels knibbel vir sy daaglikse yster benodighede. Grafeenoksied klink hier eerder meer geloofwaardig. Dieselfde ding wat in die entstowwe is ... grafeenoksied! En dieselfde verbinding wat deur die 5G-torings vrygestel word. Die mense sal nou nie maklik toelaat dat die goed in hulle gesit word nie, nou word dit op ander wyses voorgesit. Nogal in een van my gunsteling ontbytkos. Dit is mos nou genoeg om my m😡erig te maak. Ai. Tata Weet Bix. Kellogs is ook alreeds uitgevang. Nou bly dit by "TOAST EN EIERS" Ai. Dankie Bernece van Molendorf vir die deel van hierdie video.
Show all...
26.49 MB
👍 2👀 1
Choose a Different Plan

Your current plan allows analytics for only 5 channels. To get more, please choose a different plan.