cookie

We use cookies to improve your browsing experience. By clicking «Accept all», you agree to the use of cookies.

avatar

Bittereinders Nasionaal

Visit our website: www.Bittereinders.co.za

Show more
Advertising posts
1 581
Subscribers
+124 hours
+47 days
+4130 days

Data loading in progress...

Subscriber growth rate

Data loading in progress...

Repost from SANU
Photo unavailableShow in Telegram
CEO of Visegrad 24 Stefan Tompson, all the way from Poland, and Willem Petzer attended the Whitecross monument memorial Ceremony to honour our fallen farmers, and of course to support the hard work of our brother in Christ, Francois van der Merwe 🔗 Link to post @DIE VROU AS PATRIOT
Show all...
4👏 1
https://youtu.be/H14yzi9tfC8?si=_lyxOJDbYlIgeFOi Carel van der Merwe het uit wat met hom gebeur het, 'n groep op Facebook geskep waarin hulle vriende is wat boere ondersteun wat ‘n klasaksie loods om prokureurs en likwidateurs te stuit en krimineel te vervolg vir die onregmatige wyse hoe hulle boere en hul gesinne tydens sekwestrasies en likwidasies van hul boerderye emosionele en geldelike skade berokken. Boere kan ook hul stories hier vertel deur dit te epos na: [email protected] of julle kan gaan soek vir die groep op Facebook en julle storie daarso deel. Carel se nommer is: +27 83 976 5307 Epos: [email protected] Gesels gerus saam in die kommentare. #boermedia #insolvensie #landbou #likwidasie #sekwestrasie @landbank Boermedia
Show all...
Gebruik Landbank en likwidateurs die arm van die gereg om boere te onteien? ~ Carel van der Merwe

Carel van der Merwe het uit wat met hom gebeur het, 'n groep op Facebook geskep waarin hulle vriende is wat boere ondersteun wat ‘n klasaksie loods om prokureurs en likwidateurs te stuit en krimineel te vervolg vir die onregmatige wyse hoe hulle boere en hul gesinne tydens sekwestrasies en likwidasies van hul boerderye emosionele en geldelike skade berokken. Boere kan ook hul stories hier vertel deur dit te epos na: [email protected] of julle kan gaan soek vir die groep op Facebook en julle storie daarso deel. Carel se nommer is: +27 83 976 5307 Epos: [email protected] Gesels gerus saam in die kommentare. #boermedia #insolvensie #landbou #likwidasie #sekwestrasie @landbank

👍 5
00:17
Video unavailableShow in Telegram
https://www.facebook.com/share/v/2uhgTYQWi5RemLTe/?mibextid=WC7FNe Skakel gerus vandag in en kyk na die Witkruis Monument opgradering
Show all...
IMG_9748.MOV3.34 MB
14👍 2🔥 2
Photo unavailableShow in Telegram
Sien julle more 7:30 by Caltex One Stop the Ranch op die N1.
Show all...
02:17
Video unavailableShow in Telegram
Sien julle hierdie Saterdag die 14de September by die Witkruis Monument. Vir meer inligting kontak Hester by: +27 78 348 4447. Dankie aan al die stappers en volg gerus vir Liam Richard May hier op Facebook. Bittereinders Groete Www.bittereinders.co.za Indien u betrokke wil raak sms u naam na 44609.
Show all...
IMG_9588.MP425.45 MB
6👍 2🔥 1
Photo unavailableShow in Telegram
Naboomspruit se optog was indrukwekkend en het definitief hartsnare geroer. Soos een man het almal saam gestaan en ons stappers geondersteun. Saterdag 14 September 7:00 vir 8:00 versamel ons vir die konfooi by die vulstasie langs die N1 na die Witkruis Monument. Ons staan saam in die hart saak ons staan saam as boere. Kom wees deel met jou trekker, bakkie,perd, motorfiets of kar. Ons maak die 20 jaar herdenking van die Monument iets om te onthou sodat ons hulle wat onnodig gesterf het nooit sal vergeet nie.
Show all...
12👍 3🔥 2
01:03
Video unavailableShow in Telegram
Naboomspruit se optog was indrukwekkend en het definitief hartsnare geroer. Soos een man het almal saam gestaan en ons stappers geondersteun. Saterdag 14 September 7:00 vir 8:00 versamel ons vir die konfooi by die vulstasie langs die N1 na die Witkruis Monument. Ons staan saam in die hart saak ons staan saam as boere. Kom wees deel met jou trekker, bakkie,perd, motorfiets of kar. Ons maak die 20 jaar herdenking van die Monument iets om te onthou sodat ons hulle wat onnodig gesterf het nooit sal vergeet nie.
Show all...
11.49 MB
18🔥 2👍 1
00:43
Video unavailableShow in Telegram
Dankie Naboomspruit vir die massiewe mooi gereelde ontvangs vir die stappers. Die optog met die perde en trekkers en voertuie deur die dorp is ñ gesig om te sien. So klop mens se hart mos nou trots Boer.
Show all...
7.57 MB
👏 16 12🔥 3👍 1
Photo unavailableShow in Telegram
Wat doen jy hierdie Saterdag? Wel die Witkruis Monument en die Bittereinders stap al van vroeg af van Warmbad na Nylstroom om bewusmaking vir Plaasmoorde te skep. Deel asseblief die plasings van hierdie groot poging en ondersteun die inisiatief. Vir meer informasie of as jy wil ondersteun kontak vir Hester by +27 78 348 4447 Bittereinders Groete
Show all...
13👍 3
OM DIE TAFEL met Francois in Moskou. Eerste indrukke en ervarings. 'n Lekker geselsie en hy vertel ons van wat hy sover daar in Rusland ervaar het. https://youtu.be/JfTWZzvketM
Show all...
Briekmerke: OM DIE TAFEL met Francois in Moskou. Eerste indrukke en ervarings.

OM DIE TAFEL met Francois in Moskou. Eerste indrukke en ervarings. 'n Lekker geselsie en hy vertel ons van wat hy sover daar in Rusland ervaar het. PLEASE SUPPORT THE CHANNEL: If you have a South African bank account and want to support the channel. Please use this link. The reference on your bank statement will be KIANGATRD. There is a ONE TIME option or monthly. Thank you. 1, Debit Order:

https://dto.corpcol.co.za/flyers/briekmerke/

2. EFT FNB: 62025765506 CHQ 3. PayPal:

https://paypal.me/briekmerke?country.x=ZA&locale.x=en_US

4. BitCoin BTC: 1PKTtGNJrK5c7G4dUocB4EEgzGy2VyGXq9 5. ETH (ERC-20): 0xd6535f02acd23ded9aed17c9115b77ef6378c2ea Skidmarks on LOCALS:

https://locals.com/feed/45689/skidmarks

Skidmarks/Briekmerke on Telegram

https://t.me/skidmarkchat

Skidmarks on Rumble:

https://rumble.com/c/Skidmarks

Rhenosterkop RC:

https://youtube.com/@rhenosterkoprc-afantasywor6354

#rusland #moskou

7💩 5👍 1
Choose a Different Plan

Your current plan allows analytics for only 5 channels. To get more, please choose a different plan.