cookie

We use cookies to improve your browsing experience. By clicking «Accept all», you agree to the use of cookies.

avatar

YaRaH Bediening (YedaYah)

Hierdie kanaal is om inligting deur te gee van bedieninge, opkomende geleenthede & gebedsaksies. YedaYah

Show more
Netherlands937The language is not specifiedReligion & Spirituality93 481
Advertising posts
617
Subscribers
-124 hours
-37 days
-730 days

Data loading in progress...

Subscriber growth rate

Data loading in progress...

Repost from N/a
Dear brother and sister in the Messiah…. 👑 Please listen to the voice note that accompanies this invite. To join us in building a spiritual Tevah (Ark) for our loved ones, please join the link below: https://t.me/assignmentTEVAH The assignment will officially start the 18th of September but will be open for a long time, so please feel free to join anytime. Blessings in the Name of Yahusha, Stefani Milk and Honey Ministry
Show all...
Tevah

Creating an ark of safety for your loved ones

Repost from N/a
2.63 MB
Photo unavailable
Herinnering - GebedsReis! Shalom geliefde geloofsfamilie Moenie ons 30 dag "waskom" en WoordBid ervaring mis, waartydens ons onsself sal voorberei vir ons afspraak met ons HemelVader vir Sukkot 2024... Ons tema is weer - "Kom saam met MY, My geliefde"... en ons gaan die Bruidegom (gatan) van nóg nader leer ken "deur die oë" van Johannes, die geliefde dissipel... met 'n brandende begeerte in ons binneste, om ook met ons kop teen ons Messias se bors te lê.  Hoor jy Sy roepstem, geliefde...? Staan nader en kom leer by ons LeerMeester wat ons nou opnuut bewus maak daarvan dat "Die Koningkryk v d Hemel naby en bereikbaar aan ons gekom het", nou meer as ooit! Wat kan jy verwag? > Ons sal elke dag kortliks kyk na 'n hebreeuse alfabet letter en koninkryksbeginsels daarin vervat > Ons sal kyk na die fees afspraak v Sukkot en hoe mens dit vandag kan herdenk > Ons Skrif fokus sal grotendeels op al die boeke v Johannes wees! Wanneer? 1 tot 30 Sept.... die volle 9⃣de gregorianse maand. 9 het 'n baie sterk konneksie met die bruid! 🤗 Wat sal v jou verwag word? > Toegewydheid elke dag > Gefokusheid...  inspanning v geestelike sintuie > Om jou Woord gedeeltes biddend deur te werk, saam elke dag se notas Volg gerus die skakel om betyds jou plek in te neem... Afrikaanse Telegram kanaal https://t.me/+_YUauDxpichlYzk0 Afrikaanse WhatsApp groep https://chat.whatsapp.com/Lgmo3Tb11ir5dj5JuPlY9e Engelse Telegram kanaal https://t.me/+WjDpbesk_ehlY2Vk Engelse WhatsApp groep https://chat.whatsapp.com/HDS5FTGsz1UB9JNfJ0Tjeg As jy al baat gevind het by hierdie reise en weet v iemand wat honger is, stuur asb die boodskap aan 🤗 Liefde en seën! Yedayah 073 209 7308 20 Aug 2024
Show all...
Kom saam met MY (2024)

30 dae GebedsReis in Sept deur die boeke v Johannes

Waarheen mt my TIENDES en OFFERGAWES?? - TSAVITAH bediening Net weer 'n bewusmaking van 'n ander bediening van my so op die agtergrond... Daar is soveel nood daar buite! Waar kom die naam Tsavitah vandaan? Ek het die naam gekry in Handelinge 9 :36-42 (Skrif v Abba ontvang). SY was 'n volgeling v d Messias wat oorvloedig was in goeie werk en aalmoese.... en ek voel in my hart sy het haar met die behoeftiges bemoei. Sy het gesterf en Kepha het haar uit die dood opgewek! So ek het ervaar dat hierdie "beDIENing" (enige platvorm, nie net hierdie een) uit die dood opgewek sal word & dat die liggaam mekaar weer sal begin versorg met dieselfde hart as ons Messias.... My visie... Ek was laaaank bewus van hierdie leemte & het net solank daaroor gebid. Omrede ek met so baie gelowiges te doen kry, het ek baie navrae gekry oor waarheen hulle kan gaan met hul tiendes en offergawes, veral nou dat hulle nie meer ingeskakel by 'n kerk is nie. Ek het gelei gevoel om hierdie "kanaal" te skep, in die vorm van 'n fonds en bediening, waardeur die liggaam mekaar kan dien (Mat 25: 31-46)... sonder dat die linkerhand weet wat die regterhand doen! ☺ My begeerte is egter om mense toe te rus met kennis & insig rakende finansies, tesame met hulpverlening met fondse of kos vir 'n seisoen... sodat mense daai "oop deure" kan toe kry en oor daardie area v hul lewens kan heers! Vra gerus spesifieke gebedsriglyne  en Skrifte rondom finansies aan.... Dus, wil Tsavitah 👐 🔹behoeftiges bystaan met raad, gebed, fondse en kruideniers waar moontlik 🔹 weduwees en wese ondersteun 🔹gelowiges bewus maak van werklose gelowiges... en daklose gelowiges, sodat ons mekaar kan versorg Hoe raak jy betrokke? ● As bidder wat intree vir die bediening en persone in nood ● Jy kan fondse kanaliseer na ons... en skenkings v enige items is ook welkom ● Hou 'n oor oop vir verblyf en werksgeleenthede of vir enige iets waarby iemand anders kan baat ● Skakel gerus in by die Tsavitah Telegram groep... ‼️NUWE bankdetails Tsavitah CAPITEC Savings acc Acc number 1772 730 384; Branch code 470010 Verwysing : Enige spesifieke aanwending > Weduwees > Enkel ma's > Verspreiding v Waarheid Of wat ABBA ookal op jou hart druk 📖 Wie sy oor toestop vir die geskreeu van die arme, hy sal self ook roep en nie verhoor word nie  (Spr 21:13) Julle is welkom om die nuus te versprei 😄 YedaYah namens Tsavitah🌹 Geredigeer 12.08.2024 073 209 7308 Skakel na die "nuus groep" sou jy wil inskakel https://t.me/joinchat/StOuWoaPFce2vdBO
Show all...
Tsavitah

Hierdie is vir terugvoer vanaf Tsavitah (fonds) en vir deurgee van gebedsversoeke rondom nood/ behoeftes v ander

GebedsReis! Shalom geliefde geloofsfamilie Kan julle glo, die volgende gebedsreis begin binnekort en hiermee die uitnodiging! 🤗 Ons gaan vertrek op 'n 30 dag "waskom-ervaring" om onsself voor te berei vir Sukkot 2024... ons jaarlikse afspraak wat o a profeties heenwys na die Messias wat onder ons kom tabernakel het op aarde.. asook na die Bruilof v d eeue! Ons tema is weer - "Kom saam met MY, My geliefde"... en ons gaan die Bruidegom (gatan) van nóg nader leer ken "deur die oë" van Johannes, die geliefde dissipel... met 'n brandende begeerte in ons binneste, om ook met ons kop teen ons Messias se bors te lê.  Hoor jy Sy roepstem, geliefde...? 📖Song of songs 2 🎶 10 The One I love calls to me: The Bridegroom-King arise, "My dearest. HURRY, My darling. Come away with Me! I have come as you have asked to draw you to My heart and lead you out. For NOW is the time, My beautiful one." Die gedagte met hierdie saamstap, is om introspeksie te doen en onsself skoon te was, maar om terselfdertyd ook intersessie te doen vir mekaar & die res v d liggaam... asook vir verlorenes daar buite... dan, om ook ons Koning en Verlosser v nader te leer ken... en ons eerste LIEFDE wéér "opnuut te vind" ✨ Wat kan jy verwag? > Ons sal elke dag kyk na 'n hebreeuse alfabet letter en koninkryksbeginsels daarin vervat > Ons sal kyk na die fees afspraak v Sukkot en hoe mens dit vandag kan herdenk > Ons Skrif fokus sal grotendeels op al die boeke v Johannes wees! Wanneer? 1 tot 30 Sept.... die volle 9⃣de gregorianse maand. 9 het 'n baie sterk konneksie met die bruid! 🤗 Wat sal v jou verwag word? > Toegewydheid elke dag > Gefokusheid...  inspanning v geestelike sintuie > Om jou Woord gedeeltes biddend deur te werk, saam elke dag se notas > Om saam te bid Volg gerus die skakel om betyds jou plek in te neem... Afrikaanse Telegram kanaal https://t.me/+_YUauDxpichlYzk0 Afrikaanse WhatsApp groep https://chat.whatsapp.com/Lgmo3Tb11ir5dj5JuPlY9e Engelse Telegram kanaal https://t.me/+WjDpbesk_ehlY2Vk Engelse WhatsApp groep https://chat.whatsapp.com/HDS5FTGsz1UB9JNfJ0Tjeg Sluit vroegtydig aan, om saam te bid dat ABBA se perfekte doel in en deur ons sal geskied... Ek sal bietjie meer agtergrond inligting deel voor ons vertrek Stuur asb die uitnodiging wyd uit! 🤗 Liefde en seën! Yedayah 073 209 7308 08.08.2024 (3 nuwe beginne!)
Show all...
Kom saam met MY (2024)

30 dae GebedsReis in Sept deur die boeke v Johannes

Geliefdes!!! Oproep vir saamstaan!!! Die Woord leer ons om mekaar se laste te dra en ons naaste lief te hê soos onsself! 'n Kosbare sussie v ons in die geloof, Limari was op 1 Junie in 'n kar ongeluk. In kort.. een v haar rugwerwels in haar lae rug is vergruis, en na 7 pynvolle weke.... het sy nog 'n geweldige stryd met pyn en geweldige brand v haar bene, al langs die senuwees af! Kom ons vat hande vir 'n 3 dae v 24/7 gebed vir haar en almal in soortgelyke omstandighede! Lè net 1 uur v jou pynvrye dag neer om te bid en Woordbeloftes te verklaar vir 3 opeenvolgende dae🤗. Jy kan ook enige v jou geliefdes saam met die groep oplig na ons Geneesheer, VerbondsVennoot en Wonderbare Raadsman! Kom ons kyk of ons voor more oggend 6h00 'n 24 uur skof rooster kan opvul met gewillige bidders! Indien reaksie te stadig vorder sal ons oormore (2 Aug) begin! Volg net die skakel na die tydelike WA groep om dit te koördineer https://chat.whatsapp.com/DsTkmRmdjj2HOM3Rp3Csq9 Liefde Yedayah in samewerking met Johann Sel nr om jou uurskof deur te gee 073 209 7308
Show all...
Gebed v LIMARI & ander...

WhatsApp Group Invite

Photo unavailable
Shalom geliefdes Kosbare, unieke uitnodiging op 29.7.24 Soos julle weet is my passie die tabernakel... en die priesterdom en als wat daarmee saamgaan! Na baie gebed en wag... is ek gelei om 'n "voorganger" profetiese aksie te begin met 'n paar geroepe priesters (maar AL ABBA se kinders word geroep). Dit gaan 'n intense 9 maande (Sept '24 - Mei '25) wees om "geboorte te gee" aan wat ons ABBA vir Sy volk wil doen!!  Ek is baie opgewonde daaroor. Bid asb vir ons! Die gedagte is om te leer hoe lyk die leefstyl v 'n priester vlgs die Torah, in vandag se tyd Aan van die goed wat ABBA al geopenbaar het om te kry en te doen, is kostes aan verbonde.... en ons sien nog nie eers die volle prentjie nie.  Ek het wel een aand gedroom dat die tabernakel toerusting/ meubels by ons afgelewer word... En raai wat!? Ek het al die waskom gekry! 🙌 Daar het toe 'n gedagte in my hart begin groei en dit is bevestig deur 'n naby sussa in die geloof... Ek wil almal wat gelei voel nooi om te "belê" in hierdie oprigting v d korporatiewe geestelike tabernakel en priesterdom... ook as 'n verklaring - "Ek begeer om deel hiervan te wees ABBA...!"  (Eks 25: 1-9).  Hierdie bydrae kan klein of groot, of iets fisies of 'n vaardigheid wees, wat jy beskikbaar wil stel!   Gaan lees die 9 verse biddend en vra ABBA wat jóú spesifieke en UNIEKE  bydrae moet wees. Kosbaar dat daar direk na die uitnodiging in Eksodus 25, beskryf word hoe die ARK moet lyk!  ✨ Mag ons almal se entoesiasme en samewerking Vader se teenwoordigheid in ons midde versterk! Ons lees dan dat die volk se reaksie soooo groot was, dat Mosheh hulle later moes stop!  So hou hierdie spasie dop... 😊 📖Exodus 36:5-7 And they said to Moses, The people bring much more than enough for doing the work which YaHUaH commanded to do. So Moses commanded and it was proclaimed in all the camp, Let no man or woman do anything more for the sanctuary offering. So the people were restrained from bringing, For the stuff they had was sufficient to do all the work and more. HaleluYAH Mag ABBA ons, elke bydraer en ander individu wat deelneem in hierdie "bou proses" salf en toerus met Sy Gees (Eks 31) Julle kan my direk kontak vir enige verdere navrae Bank besonderhede - Rek naam : Priesters Capitec Spaar Rek nr 209 339 8679 Verwysing : Priesters.... OF enige spesifieke beskrywing soos Gees lei Innige liefde en seën Yedayah 073 209 7308
Show all...
Shalom geliefdes Kosbare, unieke uitnodiging op 27.7.24 Soos julle weet is my passie die tabernakel... en die priesterdom en als wat daarmee saamgaan! Na baie gebed en wag... is ek gelei om 'n "voorganger" profetiese aksie te begin met 'n paar geroepe priesters (maar AL ABBA se kinders word geroep). Dit gaan 'n intense 9 maande (Sept '24 - Mei '25) wees om "geboorte te gee" aan wat ons ABBA vir Sy volk wil doen!!  Ek is baie opgewonde daaroor. Bid asb vir ons! Die gedagte is om te leer hoe lyk die leefstyl v 'n priester vlgs die Torah, in vandag se tyd Aan van die goed wat ABBA al geopenbaar het om te kry en te doen, is kostes aan verbonde.... en ons sien nog nie eers die volle prentjie nie.  Ek het wel een aand gedroom dat die tabernakel toerusting/ meubels by ons afgelewer word... En raai wat!? Ek het al die waskom gekry! 🙌 Daar het toe 'n gedagte in my hart begin groei en dit is bevestig deur 'n naby sussa in die geloof... Ek wil almal wat gelei voel nooi om te "belê" in hierdie oprigting v d korporatiewe geestelike tabernakel en priesterdom... ook as 'n verklaring - "Ek begeer om deel hiervan te wees ABBA...!"  (Eks 25: 1-9).  Hierdie bydrae kan klein of groot, of iets fisies of 'n vaardigheid wees, wat jy beskikbaar wil stel!   Gaan lees die 9 verse biddend en vra ABBA wat jóú spesifieke en UNIEKE  bydrae moet wees. Kosbaar dat daar direk na die uitnodiging in Eksodus 25, beskryf word hoe die ARK moet lyk!  ✨ Mag ons almal se entoesiasme en samewerking Vader se teenwoordigheid in ons midde versterk! Ons lees dan dat die volk se reaksie soooo groot was, dat Mosheh hulle later moes stop!  So hou hierdie spasie dop... 😊 📖Exodus 36:5-7 And they said to Moses, The people bring much more than enough for doing the work which YaHUaH commanded to do. So Moses commanded and it was proclaimed in all the camp, Let no man or woman do anything more for the sanctuary offering. So the people were restrained from bringing, For the stuff they had was sufficient to do all the work and more. HaleluYAH Mag ABBA ons, elke bydraer en ander individu wat deelneem in hierdie "bou proses" salf en toerus met Sy Gees (Eks 31) Julle kan my direk kontak vir enige verdere navrae Bank besonderhede - Rek naam : Priesters Capitec Spaar Rek nr 209 339 8679 Verwysing : Priesters.... OF enige spesifieke beskrywing soos Gees lei Innige liefde en seën Yedayah 073 209 7308
Show all...
Choose a Different Plan

Your current plan allows analytics for only 5 channels. To get more, please choose a different plan.