cookie

We use cookies to improve your browsing experience. By clicking «Accept all», you agree to the use of cookies.

avatar

South Africa & world

South Africa today & other world stories

Show more
Advertising posts
339
Subscribers
No data24 hours
-17 days
+530 days

Data loading in progress...

Subscriber growth rate

Data loading in progress...

Repost from @dotyellow backup
Photo unavailableShow in Telegram
Vodafone en GATES aka Microsoft en AI Wat 'n verskriklike bose kombinasie. Jou selfoon gesels met die AI en vertel waar en wie jy is 100% van die tyd. Tata vryheid van beweging. Al die besighede sal dus die inligting op die Cloud stoor. Aka Microsoft databank. Gaan lees maar meer op. https://www.vodafone.com/news/corporate-and-financial/vodafone-microsoft-sign-10-year-strategic-partnership-generative-ai-digital-services-cloud 🌕 https://t.me/dotyellow2/330
Show all...
💯 1
Repost from @dotyellow backup
01:37
Video unavailableShow in Telegram
Dit wat kom... en as jy op die "Blacklist" lys is... sal jy nie toegang kry na bv Pep Stores of ander winkels wat Hikvision Facial recognition kameras geïnstalleer het nie. Dit neem halwe sekonde om jou te identifiseer en ookof jy sg "skoon" of "Blacklisted" is. Dit is hier ouens. Maak maar gereed vir die goed. Dit gaan nie vervelig wees nie. Dit is verseker. Backup kanaal van @dotyellow 🌕 https://t.me/dotyellow2/328
Show all...
27.17 MB
Repost from @dotyellow backup
Photo unavailableShow in Telegram
FACE RECOGNITION PAYMENT CAMERA SYSTEMS IN SOUTH AFRICA... Did anyone of you knew about this ?👇 Already pre-installed. Just ready for the moment to be switched on PEP STORES are so ready for the New World Order moves. Unbelievable. Guys... it is so exciting. The time is here. The sooner it starts... the sooner its over. ...and suddenly the very serious bank app update requests. Did you notice? The financial system of the beast is ready to be implemented. Backup channel of @dotyellow 🌕 https://t.me/dotyellow2/327
Show all...
👍 1
Repost from @dotyellow backup
01:25
Video unavailableShow in Telegram
Resep van Dr Hazel Parcell om RADIO AKTIEWE BESTRALING uit die liggaam te verwerk. Haar lewenswerk is fassinerend. 1 liter (4 koppies) gedistilleerde water 1 Teelepel Seesout 1 Eetlepel Koeksoda Verdeel dan in 4 dele (1 koppie ea) en drink elke twee uur tot dit alles opgedrink is om bestraling uit die liggaam te verwyder. Ps. Ek deel dit. Kan dit nie bevestig nie. 🌕 https://t.me/dotyellow2/324
Show all...
IMG_6616.MP425.75 MB
Repost from @dotyellow backup
02:51
Video unavailableShow in Telegram
Hierdie kan die WEET-BIX verkope sleg benadeel. Is dit nou die "Iron" wat ingevoeg word om die mense te flous. Van wanneer af is stukkies yster goed om te absorbeer in voedsel. Dan kan enige mens mos gaan skaaf aan 'n lekker stuk yster en aan die skaafsels knibbel vir sy daaglikse yster benodighede. Grafeenoksied klink hier eerder meer geloofwaardig. Dieselfde ding wat in die entstowwe is ... grafeenoksied! En dieselfde verbinding wat deur die 5G-torings vrygestel word. Die mense sal nou nie maklik toelaat dat die goed in hulle gesit word nie, nou word dit op ander wyses voorgesit. Nogal in een van my gunsteling ontbytkos. Dit is mos nou genoeg om my m😡erig te maak. Ai. Tata Weet Bix. Kellogs is ook alreeds uitgevang. Nou bly dit by "TOAST EN EIERS" Ai. Dankie Bernece van Molendorf vir die deel van hierdie video. 🌕 https://t.me/dotyellow2/321
Show all...
26.49 MB
Repost from Yellow 🟡
1:23:08
Video unavailableShow in Telegram
The Two Witnesses Part 2 Full m o v i e 🟡https://t.me/dotyellow/3737
Show all...
227.44 MB
👏 1
Repost from Yellow 🟡
1:17:08
Video unavailableShow in Telegram
The Two Witnesses Part 1 Full m o v i e Who are they? Watch....and be AMAZED!! 🟡 https://t.me/dotyellow/3737
Show all...
196.93 MB
👏 1
Repost from @dotyellow backup
00:38
Video unavailableShow in Telegram
Kent Hovind ... Wysheid. Die Hunza-mense word nooit siek nie en leef tot 160 jaar Die Hunza-riviervallei (die grens van Indië en Pakistan) word die "Oase van die jeug" genoem. Die inwoners van hierdie vallei – die Hunza-mense – het 'n gemiddelde lewensduur van 120 jaar en in sommige gevalle leef hulle tot 160 jaar. Hulle lyk jonk en pragtig selfs in die later jare van hul lewe. Hunza-vroue kan geboorte skenk tot die ouderdom van 65. Die crux... eet die pitte vd vrugte wat hy opnoem. 🌕 https://t.me/dotyellow2/313
Show all...
IMG_6780.MP47.38 MB
👍 1
Show all...
Ferrets pose growing threat to South Africa’s wildlife, warns CapeNature

Anyone found in possession of a ferret without the appropriate permit could face legal consequences under the Nature Conservation Ordinance.

Choose a Different Plan

Your current plan allows analytics for only 5 channels. To get more, please choose a different plan.